image

Ons is mens-mense, ons GEE OM Dit begin als met 'n besoek aan 'n plek waar mense saak maak. Lees Meer Ons is mens-mense, ons GEE OM Dit begin als met 'n besoek aan 'n plek waar mense saak maak. Lees Meer Ons is mens-mense, ons GEE OM Dit begin als met 'n besoek aan 'n plek waar mense saak maak. Lees Meer Ons is mens-mense, ons GEE OM Dit begin als met 'n besoek aan 'n plek waar mense saak maak. Lees Meer Ons is mens-mense, ons GEE OM Dit begin als met 'n besoek aan 'n plek waar mense saak maak. Lees Meer

Ons Is Kundiges In Die Veld

underline
image

135k+

Kliënte Bedien
image

300+

Namibiërs In Diens
image

19+

Takke Landswyd
image

18k+

Produklyne

Primêre Dienste

Kaap Agri Nambië is 'n landbou diens groep, ons verskaf n groot verskeidenheid produkte en dienste aan die landbou sektor en aan die algemene publiek.

061 400 844

image

Brandstof, Gas en Verwante Produkte

Brandstof, gas, industriële en huishoudelike gas, smeermiddels en bande

image

Diere Produkte

Diere voer, diere gesondheid en troeteldier verwante produkte.
Lees Meer

image

Finansiering

'n Wye verskeidenheid landbou finansierings produkte om die diverse behoeftes van ons kliente aan te spreek.
Doen nou aansoek

image

Landbou Produksie Insette

Direkte landbou produksie insette soos kunsmis, saad en pesbestryding

image

Bou Materiale

Bou materiaal soos sement, hout, verf, sinkplaat, plastiek en meer

image

Tuinbou Produkte

Tuinbou produkte soos gereedskap, kunsmis en chemikalieë

image

Besproeiings Toerusting

Tuinbou en landbou besproeiings toerusting

image

DIY Toebehore

DIY produkte soos gereedskap, skroewe en bykomstighede

image

Troeteldiere

Troeteldier bykomstighede en ander troeteldier verwante produkte.

image

Kruideniers- ware en Huisware

'n Groot verskeidenheid kos en produkte asook klein elektriese toestelle en kombuisware.

image

Klerasie

Werksdrag, veiligheidsdrag en verwante produkte

image

Ander

Kamp toebehore en meer

underline
image
image
image
image
image
image
image
image
image

Ridah Ipinge

They are really good at everything especially the customer service that they offer . They offer good products which most people enjoy; Organic products, Convenient location, Knowledgeable staff, Fresh food, Healthy food and Local produce
image image

Omukwambi Selma Shangelao

You have the best service in agricultural items, that has mesmerized all you customers.
Recommending you to all farmers that likes sweet service. You guys are the best and your prices are reasonable!

image image

Jaco Müller

Friendly, trained personnel with emphasis on excellent customer service.

image image

Anelke Nella Olivier

Ons is eintlik maar Agra Kliente, maar het onlangs, n Firefigther probleem gehad en kon nie die produk by Agra kry nie. Het toe n advertensie gesien van Kaap Agri. My man het hul gekontak en die verkoopspersoon het gesê dat hul nog net 1 van die items oor het. My man het gevra of hul dit asb vir hom kan uithou. Ons was maar skepties oor of dit nog daar gaan wees teen die tyd wat ons dorp toe gaan. Maar dit was toe nogsteeds daar. En hul het ons fantastiese diens gegee met die instap by Kaap Agri Lafrenz. Daarna bel ons hul 1ste as ons iets nodig het.
image image

Ndina Lucky

I’m happy to know that we have a shop like Kaap Agri that provide us with quality products and friendly service.
Thank you Kaap Agri👌
image image

Julia Ndinacky

They are the best in the country when it comes to Agriculture stuff!

image image

Manucho KE Cuia

I personally think and believe that it’s the best and right place for any upcoming or old farmer …

image image

TK Shanyenge

My best retailer for my animal’s fodder

image image

Meisie Somses

Affordable prices on farming products such as animal feeds and medicine.

image image

Ontmoet Ons Span

image

Jacques van Zyl

Finansiële Bestuurder

jy kan deel word

Koop 'n Geskenkbewys by jou Naaste Tak Vandag!

Afrikaans